Author Archive

SamZone Podcast #57 – Park Acoustics, Gigs, Oppikoppi Oppikoppi Oppikoppi!

Die week se podcast gaan oor Oppikoppi. Ja, ons chat bietjie oor die epic Park Acoustics wat nou Sondag gebeur het, asook paar awesome gigs waarheen jy die naweek kan gaan. Die main thing is

SamZone Podcast #56 – The Big Piracy Debate, Oppikoppi Kaartjies, Nuwe Musiek

Die week word paar dinge bespreek, maar die een waarop ons regtig graag jou opinie wil hê is die die hele piracy angle. Veral as jy self in ‘n band of die music industry

SamZone Podcast #55: Ons MK teorie, Pixies & Pearl Jam, Internationals in SA

Tegnologie breek, MK maak toe (wel, kinda), ou bands doen nuwe dinge, ander bands kom SA toe en awesome gigs regoor Suid AFrika waar jy moet uitkom. Dit alles en nog meer is te

SamZone Podcast #54 – Download Stats, Awesome Gigs, Die Antwoord video

Dis al amper die middel van 2013 en die week laat gly Ilze-Marie ‘n paar highlights van haar interview met Kings of Chaos en Christo word om die bos gelei deur boobs. Verder chat hul

SamZone Podcast #52 – Uneducated Billboard Awards, Naked Kinky Robot en iets in Soweto!

RIP Ray Manzarek… Weet die Billboard mense nog hoe genre’s werk? Wat gebeur in Soweto en wat maak Kinky Robot se nuwe video so amazing? Al die en nog meer in die week se

SamZone Podcast #51 – STRAB Jaloesie, Musiek Video Resepte en Urine

Die week se gigs is ‘n mondvol, en so ook is die vooruitsig van STRAB. Yup, ek en Ilze-Marie gee die week vir jou die rundown van lekker musiek om na uit te sien,

SamZone Podcast #50 – Kanadese bohaai, Dan Patlansky en Wat-Was-Wat met Metallica

Ja, ons weet  Metallica was al 2 weke terug, maar ons gee nie om nie. Dit was awesome, so ons moet ons 10sent in die emmer ingooi daaroor. Verder in die week se podcast
Paste your AdWords Remarketing code here
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit
Share with your friends










Submit