Die Fluitjie Potgooi #02 – Kris Kristofferson, Oscar Pistorius, ens.

Gisteraand was ek bietjie by Aandklas Hatfield om my quiz span te ondersteun in die Oppikoppi seisoen, maar voor dit het ek eers so bietjie nonsens en sense gepraat met Nino en Kobus. Ons het oor baie dinge gepraat, meestal oor Oscar Pistorius en die regsproses in Suid-Afrika, Kris Kristofferson se onlangse toer hierso, musiek in die algemene konteks, nuwe albums wat binnekort uitgereik word en oor The Grind Radio (wat Maandag lewendig begin uitsaai). Ons het nie gedink ons gaan amper 39 minute praat nie, maar sulke dinge gebeur wanneer mens dit die minste verwag.

Die Fluitjie

Ek moet erken dat ek baie meer Fluitjie potgooie (of podcasts) wil doen die jaar. Ek moet sĂȘ dat dit een van my gunsteling aktwiteite is en dat ek rerig meer mense betrokke wil kry. Dis altyd interessant om te hoor wat mense se opinies oor current affairs, die nuus, sport en musiek is. Baie dankie vir Kobus en Nino wat my hierdie keer gejoin het vir Die Fluitjie en hopelik is dit nie die laaste ene vir die jaar nie. Click op die “Play” button onder om na die potgooi te luister.

Laat weet ons wat dink jy die Fluitjie. Terugvoer is welkom. As jy dit geniet het, voel vry om hierdie artikel op Running Wolf’s Rant te deel met jou vriende op Facebook en Twitter. Onthou: Sharing is Caring.

Wees op die uitkyk vir nog artikels in die Podcasts kategorie in die nabye toekoms.

The following two tabs change content below.
Henno Kruger
Blogger, Desktop Activist, Twitter / Facebook Addict, Music Festival Addict, Avid lover of South African music, Founder and owner of Running Wolf's Rant and co-founder of SA Music Zone
Henno Kruger

Latest posts by Henno Kruger (see all)

Loading...

You may also like...