Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire

0
66
views

Dit het my presies 27 dae van 2017 gevat om een van my gunsteling stokperdtjies te doen: om local bands live te gaan kyk en die line-up by Arcade Empire op Vrydagaand was verseker ‘n moet-sien ene vir my om die jaar mee af te skop.

Spoegwolf-by-Arcade-Empire Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire

Eerste op die verhoog was Wit Kasteel en dit was die eerste keer wat ek hulle gesien het. Ek was bietjie laat en kon net die laaste 3 songs hoor waarvan 2 cover songs was: all time favorites – “All the Small Things” (Blink 182) & “Scotty Doesn’t Know” (Lustra)- en dit het lekker energie in die gehoor op gebou. Ek sal defnitief ‘n plan maak om hulle weer uit te check as ek die kans kry.

Spoegwolf-by-Arcade-Empire Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Wit-Kasteel Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire

Tweede aan die beurt was die einste Deon Meiring (die lead singer van Glaskas) en Met stoele wat netjies uitgepak was in twee rye, kon mens die rustigheid en die liefde en passie voel. Hey het sy eie kickdrum speel en af en toe op die mondfluitjie geblaas en ‘n paar ou ou Glasklas “Classics” gespeel (wat vinnig almal se aandag getrek het). Deon het het even die manne van Spoegwolf op die verhoog geroep om in harmonie saam met hom te sing. “Vanaand het die w√™reld vergaan en ek was daar” het in my kop vasgesit na sy set.

Spoegwolf-by-Arcade-Empire Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Wit-Kasteel Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Deon-Meiring Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire

En toe was dit tyd vir Spoegwolf (wat dadelik die mense aan die sing gehad het). Danie Du Toit se energie het vinnig sy ondersteuners se aandag getrek en ook die van mense wat hom vir die eerste keer gesien het. Mens kon duidelik sien hoe die manne van die Paarl alles gee.

Spoegwolf-by-Arcade-Empire Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Wit-Kasteel Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Deon-Meiring Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire  Spoegwolf-720x405 Gig Review: Wit Kasteel, Deon Meiring en Spoegwolf by Arcade Empire

Hulle het ou bekende songs soos “Loerie” gespeel en ‘n paar nuwes inbetween ingewerk en hulle set ge-eindig met “Lenie Blou”. Spoegwolf is defnitief ‘n band wat julle moet uitcheck as julle nog nie het nie.

Wees op die uitkyk vir gereelde updates in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.