You are here: Home » Podcasts » SamZone Podcast #40: Kotsputicket, RHCP en die Pous se Voël

SamZone Podcast #40: Kotsputicket, RHCP en die Pous se Voël

by Baas De Beer on January 30, 2013 · 0 comments

in Podcasts

redhotchillipeppers 350x262 SamZone Podcast #40: Kotsputicket, RHCP en die Pous se VoëlSA Music Zone se podcast het geskuif na Running Wolf’s Rant toe.  Die naam sal egter SamZone bly, want dis cool. Indien jy enige bydrae, opinie, vraag of voorstel het oor die podcasts, laat weet ons asseblief.

Die week bring Ilze-Marie Meintjies en Christo Baas de Beer vir jou die coolste entertainment nuus… tot in jou ore.

Hul gesels oor onbekende bands wat uitstaan by RAMfest, awesome gigs, Park Acoustics, Up The Creek en nog sommer baie meer.

Volg ons op Twitter:

Soos belowe, hier is ‘n paar videos om na te kyk:

Leave a Comment

Previous post:

Next post:

Check Out These Awesome Posts on Other Blogs!