SamZone Podcast #41 – RHCP, RAMfest Band of the Week, MK AWARDS!

MK Awards 350x331 SamZone Podcast #41   RHCP, RAMfest Band of the Week, MK AWARDS!Die week chat Ilze-Marie en Christo oor als van Red Hot Chili Peppers en ‘n uitstaande band by RAMfest, tot lekker lewendige gigs en ‘n longboarder.

Meeste van hul aandag gaan egter aan die MK AWARDS 2013. Wie is genomineer? wie dink Ilze-Marie en Christo moet wen? Wat dink jy?

As jy die MK Award nominations met ‘n paar van die videos wil sien, gaan loer na Christo se blog. Twitterers of the world unite, hier is die mense om te volg:

Soos belowe, hier is die longboarder. Wat dink jy van Ilze Marie se opinie?

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here