SamZone Podcast #42 - Black Keys vs Bieber, RAMfest band, Gigs!

SamZone Podcast #42 – Black Keys vs Bieber, RAMfest band, Gigs!

Black Keys vs Bieber 350x233 SamZone Podcast #42   Black Keys vs Bieber, RAMfest band, Gigs!Black Keys skop Bieber se gat… op meer as net een manier. Actually, is ons realtief seker dat hulle in alle maniere dit sal doen, maar hey, luister bietjie na wat gebeur het so tussen twitter en die grammies deur.

Verder gesels Ilze-Marie en Christo die week oor nog ‘n RAMFest artis/band wat jy nie mag misloop nie, en vertel jou van al die awesomeste gigs wat aan is dregoor die land.

O, daar is ‘n tweet spesiaal vir girls ook.

Vind ons op Twitter:

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here