SamZone Podcast #43: New Music Videos, BEAST at RAMfest, Brit Awards 2013

Beast

Waar is die coolste parties/live gigs die naweek?

Watter nuwe musiek videos is uit?

Wat het gebeur by die Brit Awards?

Wie is Beast en hoekom moet jy hul sien by RAMfest?

Al die vrae en meer word beantwoord. Laat weet ons wat jy dink!

Vind hul op Twitter:

Hier is die nuwe musiek videos waarvan gepraat word:

Kyk na die nuwe Bittereinder video in hierdie artikel.

Hier is die nuwe video met Frankie Fire en Kahn Morbee (van die Parlotones)

Hier is die video van Crash Car Burn en Chiano Sky

Side Note: Kan iemand vir Ilze Marie sê Christo is reg oor die Crash Car Burn video?

The following two tabs change content below.
Loading...

You may also like...