SamZone Podcast #44 - Man As Machine at RAMfest, STRAB line-up, Ghoema's & gigs!

SamZone Podcast #44 – Man As Machine at RAMfest, STRAB line-up, Ghoema’s & gigs!

man as machine 350x348 SamZone Podcast #44   Man As Machine at RAMfest, STRAB line up, Ghoemas & gigs!Elke week, tot en met RAMfest, feature Christo & Ilze Marie ‘n band wat daar gaan speel wat meer aandag verdien as wat hulle kry. Die week is dit Man As Machine se beurt. Verder gesels hul ook oor die Ghoema toekennings, en hoekom dit cooler is as 2012 s’n.

Gigs wat jy nie mag mis nie word uitgelig, soos onder andere Fogfest en Rise and Shine festival. Laastens word die Mosambiekse musiekfees STRAB  ook in die spotlight geplaas.

Drop jou kommentaar hier onder, sal graag wil weet wat jy dink!

Op Twitter:

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here