SamZone Podcast #45 – Jet Black Camaro at RAMfest, Kings of Chaos,Twitter Music

RAMFest 2013 350x350 SamZone Podcast #45   Jet Black Camaro at RAMfest, Kings of Chaos,Twitter MusicElke week, tot en met RAMfest, feature Christo & Ilze Marie ‘n band wat daar gaan speel wat meer aandag verdien as wat hulle kry. Die week is dit Jet Black Camaro se beurt.

Ons praat ook oor die drummer van Iron Maiden wat doodgegaan het en die Kings of Chaos toer wat ‘n draai kom maak in Suid-Afrika. Ons cover ook St Paddy’s, gigs by Arcade Empire en in die Oos Kaap en praat oor ‘n nuwe Twitter Music app wat oppad is en nog meer.

Drop jou kommentaar hier onder, sal graag wil weet wat jy dink!

Volg ons Op Twitter:

Onthou jy kan weekliks na ons Podcasts luister hier op Running Wolf’s Rant.

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here