Rise Against

SamZone Podcast #46 – MTN Sama, Oppikoppi, RAMfest Roundup

DSC 0664 234x350 SamZone Podcast #46   MTN Sama, Oppikoppi, RAMfest RoundupDie afgelope naweek se RAMfest lui nog in ons ore, en toe word Oppikoppi se datums bekend gemaak. Ilze-Marie en Christo gee jou die skinny op Rise Against, Bring Me The Horizon en die ander bands by RAMfest, chat oor Oppikoppi en al die ander awesome gigs waarheen jy die naweek kan gaan.

Verder loop ons deur die pas-bekendgestelde lys nominasies vir die jaar se MTN SAMA toekennings. Ons sê wie wil ons graag hê moet wen, asook wie dink ons gaan wel wen.

Wat dink jy? Stem jy saam met ons of het ‘n ander opinie?

Die Oppikoppi artwork waaroor daar gepraat word, lyk so:

oppikoppi 2013 350x140 SamZone Podcast #46   MTN Sama, Oppikoppi, RAMfest Roundup

Vind ons op Twitter:

Wees op die Uitkyk vir nog Podcasts posts op Running Wolf’s Rant

The following two tabs change content below.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>