SamZone Podcast #47: Breakups, weggesteekte feeste, MK Awards en gigs

logoHoekom steek sekere feeste hulself weg, en bemark nie behoorlik nie?

Het ons die MK Awards reg voorspel? Watter band het opgebreek na 12 jaar?

Waar is die coolste gigs die langnaweek?

Al die vrae en nog meer word die week deur Ilze-Marie en Christo beantwoord.

Drop jou opinie in die comments, of stuur ‘n tweet na @ilzemarie1 of @baasdebeer toe.

Wees op die uitkyk vir updates in die Podcasts afdeling op Running Wolf’s Rant

The following two tabs change content below.
Loading...

You may also like...