You are here: Home » Podcasts » SamZone Podcast #48 – Digital Downloads, Taalfoute, Rolling Stones en International Bands

SamZone Podcast #48 – Digital Downloads, Taalfoute, Rolling Stones en International Bands

by Baas De Beer on April 10, 2013 · 0 comments

in Podcasts

QOTSA 350x290 SamZone Podcast #48   Digital Downloads, Taalfoute, Rolling Stones en International BandsOm een of ander rede is Ilze-Marie en Christo die week mekaar se taalonderwysers. Te midde van taalgebruik wat die ATKV in rep en roer sal hê, praat hulle eintlik nogal sin ook.

Hulle chat oor digital music downloads in die UK, hoekom die Rolling Stones so freaking awesome is, great gigs van local en international bands en nog vele meer.

Hier is die video waarvoor hul jou opinie vra:

Die nuwe Queens of the Stone Age song:

Op Twitter:

Wees op die uitkyk vir nog opdaterings in die Podcasts afdeling op Running Wolf’s Rant.

Leave a Comment

Previous post:

Next post:

Check Out These Awesome Posts on Other Blogs!