SamZone Podcast #49 – 5 Gum Experience, BAIE gigs, Shortstraw en Metallica bitchers

5 Gum Experience Poster 245x350 SamZone Podcast #49   5 Gum Experience, BAIE gigs, Shortstraw en Metallica bitchersDie week gesels Ilze-Marie en Christo oor ‘n nat 5 Gum Experience, ‘n hele paar AWESOME gigs regoor die land en Shortstraw se nuwe album & music video. Lees meer oor Shortstraw se nuwe album en waar om hom te koop.

Hier is die link na “26 Things That Scientifically Prove That Dave Grohl Is the Coolest Dude In Music”. Ons is amper dood seker jy sal daarvan hou.

Stem jy saam met wat gesê is oor Shortstraw se musiek video?

Stalk die mense op Twitter:

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here