Ja, ons weet Metallica was al 2 weke terug, maar ons gee nie om nie. Dit was awesome, so ons moet ons 10sent in die emmer ingooi daaroor.
Verder in die week se podcast chat Ilze-Marie en Christo oor Dan Patlansky se nuwe album, gigs wat jy nie mag misloop nie en paar ander lekker dinge.
Hier is die twee videos. Eerstens Derek Watts and the Sunday Blues se interviews met Beliebers:
Hier is die drumsolo deur Jason Oosthuizen van Van Coke Kartel toe hulle vir Metallica ge-open het:
Op Twitter gebeur die aksie hier:









