SamZone Podcast #51 – STRAB Jaloesie, Musiek Video Resepte en Urine

STRAB 2013

Die week se gigs is ‘n mondvol, en so ook is die vooruitsig van STRAB. Yup, ek en Ilze-Marie gee die week vir jou die rundown van lekker musiek om na uit te sien, wat gebeur het by die SAMA’s en chat oor musiek videos. Nie net twee nuwe videos nie, maar ook tips vir bands wat graag musiek videos wil maak. Nie baie useful tips nie… of is dit?

Hier is die eerste video – Die Heuwels Fantasties – Volkslied

En die tweede video – Prime Circle – Time Kills Us All

Vind vir my en Ilze-Marie op Twitter:

The following two tabs change content below.
Loading...

You may also like...