SamZone Podcast #52 – Uneducated Billboard Awards, Naked Kinky Robot en iets in Soweto!

Ray ManzarekRIP Ray Manzarek… Weet die Billboard mense nog hoe genre’s werk? Wat gebeur in Soweto en wat maak Kinky Robot se nuwe video so amazing?

Al die en nog meer in die week se chat (btw, dis die Nature Episode) saam met Ilze-Marie en Christo.

Hier is ┬áKinky Robot se video vir hul tune “Naked”… Dink jy dit is “te hardcore”?

En hier is die song wat Chester Bennington doen saam met Stone Temple Pilots:

Vind vir my en Ilze-Marie op Twitter:

The following two tabs change content below.
Loading...

You may also like...