SamZone Podcast #54 – Download Stats, Awesome Gigs, Die Antwoord video

Dis al amper die middel van 2013 en die week laat gly Ilze-Marie ‘n paar highlights van haar interview met Kings of Chaos en Christo word om die bos gelei deur boobs. Verder chat hul oor Arctic Monkeys, Die Antwoord, awesome gigs wat oppad is en nog meer. Luister wat hulle te se het hier onder.

Hulle beide wil graag weet wat kan hierdie podcast nog meer exciting maak. Los jou kommentaar hier onder en laat weet hulle wat jy dink.

Hier’s die video van Die Antwoord. Wat dink jy?

En die Arctic Monkeys

En soos belowe, hier’s Dan Patlansky se Wooden Thoughts EPK:

Vind ons op twitter

Wees op die uitkyk vir opdaterings in die Podcasts afdeling op Running Wolf’s Rant

Other posts you might enjoy

The following two tabs change content below.
Paste your AdWords Remarketing code here