SamZone Podcast #55: Ons MK teorie, Pixies & Pearl Jam, Internationals in SA

MK LogoTegnologie breek, MK maak toe (wel, kinda), ou bands doen nuwe dinge, ander bands kom SA toe en awesome gigs regoor Suid AFrika waar jy moet uitkom.

Dit alles en nog meer is te vinde in die week se SamZone Podcast saam met Ilze-Marie Meintjies & ChristoĀ Baas de Beer.

As iemand van MK die storie luister, dit sal regtig nice wees om van julle te hoor šŸ˜‰

Hier is die nuwe Pixies video waaroor gepraat word:

Hier isĀ @OppikoppiFest se #OppikoppiĀ #TermsOfEndearmentĀ stream vir jou.

Laastens, hier’s meer info oor die Billy Talent shows, Skunk Anansie & The HivesĀ en Pixies stories.

Vind ons op twitter:

Other rants you might enjoy

The following two tabs change content below.