SamZone Podcast #56 – The Big Piracy Debate, Oppikoppi Kaartjies, Nuwe Musiek

Die week word paar dinge bespreek, maar die een waarop ons regtig graag jou opinie wil hê is die die hele piracy angle. Veral as jy self in ‘n band of die music industry is…

Verder chat Christo en Ilze-Marie oor nuwe musiek en albums deur onder andere Kings of Leon. Ons vertel jou hoe om gou te spring en Oppikoppi kaartjies te kan wen, asook ‘n nuwe ding wat by ‘Koppi gaan wees die jaar wat ons persoonlik dink ‘n awesome idee is.

Oudergewoonte highlight ons al die gigs van die naweek wat jy nie mag mis nie, onder andere die maand se Park Acoustics met Dear Reader…

Hier is die link na Matthew Mole se nuwe album op iTunes

Die nuwe Kings of Leon:

Luister na Naked and Famous se nuwe tune:

Laat weet ons wat jy dink van die ervaring, sal lekker wees om te chat.

Check ons op Twitter:

The following two tabs change content below.
Loading...

You may also like...