Tag Archives: Pretoria

Die Fluitjie

Die Fluitjie Potgooi #02 – Kris Kristofferson, Oscar Pistorius, ens.

Gisteraand was ek bietjie by Aandklas Hatfield om my quiz span te ondersteun in die Oppikoppi seisoen, maar voor dit het ek eers so bietjie nonsens en sense gepraat met Nino en Kobus. Ons het oor baie dinge gepraat, meestal oor Oscar Pistorius en die regsproses in Suid-Afrika, Kris Kristofferson se onlangse toer hierso, musiek in die algemene konteks, nuwe albums wat binnekort uitgereik word en oor The Grind Radio (wat Maandag lewendig begin uitsaai). Ons het nie gedink ons gaan amper 39 minute praat nie, maar sulke dinge gebeur wanneer mens dit die minste verwag.

Die Fluitjie Die Fluitjie Potgooi #02   Kris Kristofferson, Oscar Pistorius, ens.

Ek moet erken dat ek baie meer Fluitjie potgooie (of podcasts) wil doen die jaar. Ek moet sê dat dit een van my gunsteling aktwiteite is en dat ek rerig meer mense betrokke wil kry. Dis altyd interessant om te hoor wat mense se opinies oor current affairs, die nuus, sport en musiek is. Baie dankie vir Kobus en Nino wat my hierdie keer gejoin het vir Die Fluitjie en hopelik is dit nie die laaste ene vir die jaar nie. Click op die “Play” button onder om na die potgooi te luister.

Laat weet ons wat dink jy die Fluitjie. Terugvoer is welkom. As jy dit geniet het, voel vry om hierdie artikel op Running Wolf’s Rant te deel met jou vriende op Facebook en Twitter. Onthou: Sharing is Caring.

Wees op die uitkyk vir nog artikels in die Podcasts kategorie in die nabye toekoms.

Win tickets to Otterlake Easter Festival 2014!

Otterlake Easter Festival Poster

Do you love good tunes and are you looking for something cool to do on the Easter weekend? Well, you should check this out. The second annual edition of Otterlake Easter Festival will be held from the 17th to the 20th … read more

Win tickets to Arcade Empire’s 3rd Birthday Celebration!

Arcade Empire B-day 01

Looking for something to do this weekend? Well, if you live in Gauteng I have great news for you! The musical gem of Pretoria, Arcade Empire, is turning 3 years old this weekend with two parties of epic proportions. Friday … read more

Phototastic Thursday: Park Acoustics & Nitro Circus Live

Nitro Circus Live 03

It’s time for another edition of Phototastic Thursday. Last weekend was quite a busy one, particularly because it was my birthday weekend. On Friday we partied it up at Aandklas in Hatfield, on Saturday I took the party bus to … read more

Phototastic Thursday: Hatfield Carnival 2014

Hatfield Carnival 2014 13

Last week Saturday I made my way to the Hatfield Carnival 2014 (which was part of this year’s Campus Invasion tour) and it was one of the coolest experiences of the year – the reason why I’ve selected it as … read more

Phototastic Thursday: First Park Acoustics of 2014

Park Acoustics 26 Jan 2014 07

It’s time for another edition of Phototastic Thursday on Running Wolf’s Rant. I have to admit that I missed this section last week, but I’m very determined to make up for it this week. On Sunday I made my way to … read more