Die Afrikaanse Hoekie

Welkom by Die Afrikaanse Hoekie op Running Wolf’s Rant. Op hierdie bladsy kan jy skakels vind vir al die Afrikaanse artikels op hierdie blog. 

kykNET

KykNET bied in Mei 2026 bekroonde flieks, legendariese dramas en splinternuwe episodes. Hier is alles waarna jy kan uitsien.

Brandon Miles

Brandon Miles se nuwe enkelsnit “DNA” is ‘n aansteeklike danslied wat mense terug na die dansvloer moet lok met ‘n boodskap wat diep by Suid-Afrikaners aanklank vind.

ONS Musiek Groep

Afrikaanse duo ONS het nuwe hit “Sou Jy?” vrygestel wat die emosionele nagevolge van ‘n verhouding ondersoek. Die liedjie is nou op alle stroomplatforms beskikbaar.