Arno Jordaan Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Lig Bly Lig”February 23, 2026101 Views Arno Jordaan se nuwe liedjie “Lig Bly Lig” is ‘n sagte herinnering dat hoop nooit verdwyn nie, selfs wanneer dit donker raak.