‘n Vinnige Geselsie met Bacchus NelOctober 23, 2017100 Views Bacchus Nel is ‘n blinde musikant wat diep Afrikaanse musiek maak sedert die middel 2000’s. Hy speel by Park Acoustics op 29 Oktober 2017.