Amandala reik “Bloukop Koggelmander” video uitJune 28, 202390 Views Jap Coetzer se skilderye en sy dogter Amandala se lied “Bloukop Koggelmander” kom saam in ‘n hartroerende eerbetoon aan sy nagedagtenis.