Brandon Miles se nuwe enkelsnit “DNA” is ‘n aansteeklike danslied wat mense terug na die dansvloer moet lok met ‘n boodskap wat diep by Suid-Afrikaners aanklank vind.
Brandon Miles en Hendré Baard het “Liefde Soos Die” uitgereik, ‘n nuwe Afrikaanse liedjie wat tydlose liefde vier en persoonlike herinneringe met diep betekenis kombineer.