Dassie & Robbie Wessels sê “Koop vir Jou ‘n Bakkie”June 2, 2026195 Views Dassie se nuwe liedjie “Koop vir jou ‘n Bakkie” met Robbie Wessels is ‘n humoristiese kuierliedjie wat Suid-Afrikaanse bakkiekultuur en naweekse vier.