Dewald Gouws reik “Die reën sal weer kom” uitMarch 4, 2026142 Views Gospelsanger Dewald Gouws bring ‘n boodskap van hoop met sy nuwe liedjie “Die reën sal weer kom”, geskryf deur Martin van der Poel.