Nel sê “Koek”-tipe storie is nog nooit Afrikaans vertel nieApril 30, 2024148 Views Tien episodes van die misdaadkomedie Koek is nou beskikbaar op Showmax. Die reeks volg ‘n Kaapstadse huisvrou wat haar man se geheime ontdek.