Andriëtte Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Jy Was Altyd Hier”July 26, 202597 Views Andriëtte se nuwe lied “Jy Was Altyd Hier” is ‘n emosionele ballade oor selfontdekking, hoop en die besef dat liefde al voor jou oë was.