Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” UitAugust 28, 202636 Views Francois van Coke en Zaan Sonnekus werk saam aan die nuwe enkelsnit “Lewe”, wat lewenslus en onverskrokke toewyding tot musiek vasvang in ‘n energieke video.