Browsing: Selfmedikasie

FPK 2017_groen gang_by Andre Badenhorst - MR

Fokofpolisiekar se langverwagte album Selfmedikasie is nou beskikbaar. Die onafhanklike projek is gemaak met diepsinning lirieke en ‘n vernuwende klank wat vas steek.