Gian Groen Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Sondaar”December 9, 2025122 Views Gian Groen se nuwe alleensnit “Sondaar” verken eerlikheid, skuld en vergifnis deur ‘n intense rockballade wat diep onder die vel inbeweeg.