André Visagie Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Damwal”March 10, 202391 Views André Visagie, ‘n musikant van Tzaneen, het sy nuutste enkelsny “Damwal” uitgelewer. Die lied is opgedra aan vroue wat mishandeling oorleef het.