Die Afrikaanse Hoekie

Welkom by Die Afrikaanse Hoekie op Running Wolf’s Rant. Op hierdie bladsy kan jy skakels vind vir al die Afrikaanse artikels op hierdie blog. 

Liefde By Die Dam 2026

Liefde by the Dam vier sy tiende-jaar in 2026 met twee groot feeste. Die Emmarentia Dam-konsert op 1 Augustus en ‘n Kaapse fees in November bied wêreldklas musiek en atmosfeer.

Zoe - My Hede

Afrikaanse kunstenaar Zoé se nuwe enkelsnit “My Hede” verken die spanning tussen droomnajaag, uitbranding en selfvergifnis met ‘n skerp rock-klank.