Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » “Bangkinders”, Francois van Coke se Nuwe Punk Snit Is Hier

“Bangkinders”, Francois van Coke se Nuwe Punk Snit Is Hier

Blitsoorsig: Francois van Coke het 'n splinternuwe punk enkelsny "Bangkinders" uitgereik wat hom herverbind met sy vroeë invloede. Die liedjie is saam met Die Gevaar se kitaarspelers Richard Onraet en Kyle Botha geskep en vuur op die absurditeite van die moderne lewe. In die musiekvideo speel Francois 'n oorgretige winkelsentrum-sekuriteitswag genaamd Merwe wat die wêreld wil red.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 31, 2026No Comments2 Mins Read Music Videos 134 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Great Scott! Francois van Coke het ‘n splinternuwe enkelsnit uitgereik! “Bangkinders”is ‘n punk anthem wat hom herverbind met die rou energie van sy vroeë invloede. Die mannetjie het immersgrootgeword op punk musiek.

Die ander skrywers op “Bangkinners” is Die Gevaar se twee kitaarspelers, Richard Onraet en Kyle Botha. Hulle druk die punk-vibe in vyfde rat met hul polsende kitaarspel terwyl die lirieke mik na die absurditeite van die moderne lewe.

Bangkinders - Francois Van Coke

In die musiekvideo vir “Bangkinders” speel Francois die rol van Merwe

In geval jy gewonder het, Merwe is ‘n oorgretige winkelsentrum-sekuriteitswag wat dit op homself neem om die wêreld se probleme te probeer oplos EN sy ma het nie bang kinders grootgemaak nie.

“In teenstelling met die song se lirike, was dit pret om soos ‘n idioot tekere te gaan in ‘n leë winkelsentrum in die middel van die nag.” vertel Francois van Coke.

NetfloristOfferforge

Kyk die video vir die liedjie hier onder:

Francois van Coke | Bangkinners (Official)

Ek wil nou nie hoes, poep of skinder nie, maar Merwe het ‘n naais Nissan Skyline hoor #SeMaarNet

Die musiekvideo vir “Bangkinders” is gemaak Eric T. Graham van ETG Creative.

Nog 2 Francois van Coke tunes is oppad later in die jaar. Op 28 Augustus word “Lewe” (wat Francois saam met Zaan Sonnekus opgeneem het) uitgereik en op 24 September word “Aksie braai” (wat Francois saam met Hunter Kennedy opgeneem het) uitgereik.

NetfloristOfferforge

Jy kan Francois se nuutste enkelsnit HIER stroom/aflaai.

Meer inligting oor Francois van Coke

Francois van Coke is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse rock-sanger, liedjieskrywer en frontman van die legendariese alternatiewe rockgroep Fokofpolisiekar. Hy is wyd erken as een van die invloedrykste figure in die moderne Afrikaanse musieklandskap.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Future Radio & Pieter Marcato Release “Punk Rock Saved My Live!”

    Future Radio & Pieter Marcato
    Music Videos 20 Feb 2026
  • The Dirty Skirts Release New Single: “Bleeding Out”

    The Dirty Skirts Featured
    Music Videos 19 Sep 2025
  • Latex Grenade Return with Fiery New Single: “Suffer”

    Latex Grenade - San Diego Band
    Music Videos 29 May 2026
  • Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit

    Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Music Videos 28 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Bangkinders Francois van Coke Punk Rock South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,290
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 515
USA 336
Cape Town 335
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.