Francois van Coke en Zaan Sonnekus werk saam aan die nuwe enkelsnit “Lewe”, wat lewenslus en onverskrokke toewyding tot musiek vasvang in ‘n energieke video.
Browsing: Francois van Coke
Francois van Coke het sy nuwe punk anthem “Bangkinders” uitgereik. Dis propvol rou energie en satire oor moderne absurditeite.
Francois van Coke en VOLK gee “Groen en Goud”, ‘n rouwe punk rock-weergawe van The Bats se rugbyklassieker, nuwe lewe met vars energie.
Francois van Coke & Vriende keer terug op 9 Oktober 2026 met ‘n ongelooflike line-up en nuwe musiek wat jy nie mag mis nie.
Francois van Coke lewer “Nagmerries (Bye bye baby)” as eerste van vier nuwe singles wat in 2026 verwag word, met ‘n kragtige musiekvideo.
Happy en Lucky is ‘n dokumentêr wat Francois van Coke se eerste tien jaar van solo musiek vasvat, van 2015 tot 2025.
Robbie Wessels en Francois van Coke het ‘n nuwe rugbylied genaamd “Bokbefok” saam geskep nadat hulle by Liefde by die Dam opgetree het.
Francois van Coke se nuwe album Die Ruimte is nou uit. Die 8x SAMA-wenner het drie enkelsnitte vrygestel en beplan musiekvideos regdeur die jaar.
Francois van Coke en Ryno Velvet se nuwe somerliedjie “Aande” is nou uit met musiekvideo, en jy kan ‘n gratis akoestiese vertoning wen.
Francois Van Coke het sy nuwe enkelsnit Victor Ludorum uitreik, die eerste van drie voor sy album in Maart 2025, waar hy teen sportsterre kompeteer.
Francois Van Coke releases “As Ek Weg Is,” a duet with Tasché, ahead of his 2023 Vriende concerts in Pretoria and Cape Town.
Francois van Coke en Sakkie werk saam aan ‘n opgewekte liedjie met ‘n positiewe boodskap oor liefde en respek vir mekaar.












