Close Menu
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Home»Music Videos»Francois Van Coke Reik “Victor Ludorum” Video Uit

Francois Van Coke Reik “Victor Ludorum” Video Uit

Henno KrugerBy Henno Kruger Music Videos 2 Mins ReadOctober 11, 2024
Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

‘Victor Ludorum’ is die eerste van drie enkelsnitte wat Francois van Coke gaan uitreik voordat hy sy vyfde vollengte album gaan vrystel in Maart 2025.

Francois Van Coke vertel ons waaroor die liedjie gaan

“Victor Ludorum gaan daaroor om minder te ‘probeer’. Om minder te probeer inpas en die game te speel op ander mense se terme.”

Francois Van Coke

In Victor Ludorum kompeteer en verloor Francois Van Coke teen sportsterre Carina Horn (100 meter SA rekordhouer), Damian Willemse (Springbok rugbyspeler), Rassie van der Dussen (Proteas krieketspeler), Ryk Neethling (Olimpiese goue medalje swemmer), Vanes-Mari du Toit (Proteas netbalspeler), Carla Mackenzie (Sundowns sokkerspeler) en Cameron Saaiman (UFC Bantamweight).

Francois Van Coke vertel ons meer oor die video

“Omdat die song gaan oor minder ‘probeer’, het ek gedink dit is snaaks om regtig teen bekende sportsterre te probeer!”

“Dit was fantasties dat hulle my toegelaat het om hul wêrelde te betree. Ek hoop ook mense sal sien dit is nie maklik soos dit lyk nie!”

NetfloristOfferforge

Check die video vir die liedjie hier onder:

Jy kan die liedjie HIER stroom / aflaai.  Lees verder vir nog nuus uit Francois Van Coke-land…

Hoe ek dit onthou is op Nommer 1 in eerste week en word herdruk

In Hoe ek dit onthou het Francois saam met Annie Klopper geskryf oor die gebeure wat hom oor die jare as mens en musikant gevorm het.

Hoe ek Dit Onthou - Francois Van Coke

In die eerste week na die Hoe ek dit onthou se amptelike verskyning op 27 September, was die boek die nommer 1-topverkoper in Afrikaans. Die boek is skaars uit en – vanweë die groot aanvraag daarna – moet dit reeds herdruk word.

Francois se stories is by tye skreeusnaaks, ander kere verstommend, skokkend of indrukwekkend. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.

Francois van Coke & Vriende 2024 was ‘n moerse sukses

Hierdie jaar se Francois van Coke & Vriende by SunBet Arena (Pretoria) op 4 Oktober het weereens uitverkoop en dit was die beste een ooit!

Hierdie ‘all-stars’ program het Karen Zoid, Spoegwolf, Jack Parow, Early B, Die Heuwels Fantasties, Elandré, Fokofpolisiekar, Tasché, Neon Dreams en Hunter Kennedy ingesluit.

“Francois van Coke & Vriende was ongelooflik soos gewoonlik. Ek hoop om daardie show nog lank te kan doen en dat mense die beste tyd van hul lewe gehad het,” vertel Francois.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in the Music Videos kategory on SA Music Zone.

Related Articles:

  • Francois Van Coke & Hunter Kennedy Reik “Hartseer Freaks” Video Uit
  • Francois Van Coke Reik “Die Wêreld Is Mal” Video Uit
  • Francois Van Coke reik nuwe enkelsnit uit: “Ons Het Gewen”
  • Francois Van Coke reik “Maak Wakker” (saam Elandré) uit

Like what you just read? Buy us a coffee to enable us to bring you more content like this.

You're also more than welcome to subscribe to our newsletter to stay in the loop.

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Feel free to explore our website or check out our Featured Articles.

Feeling bored? Cure your boredom! Read some random facts or watch a random music video.

NetfloristOfferforge

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Francois van Coke South Africa Victor Ludorum
Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
Previous ArticleRobbie Williams is Coming to Pretoria in January 2025
Next Article Stiaan Reynierse reik nuwe album uit: “Anderkant die Reën”
Henno Kruger

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Kategoriëe
Nog artikels in Afrikaans
Neville D
April 10, 2026

Neville D Reik “Jy Gaan Nog Altyd Wen” Uit

2 Mins Read
VANFOKKINGTASTIES Featured
April 9, 2026

VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

12 Views4 Mins Read
Nicholis Louw
April 1, 2026

Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

4 Mins Read
Brandon Miles
March 31, 2026

Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

3 Mins Read
Ander Artikels
Solomon John
April 20, 2026

Solomon John Returns With “Get Out Of My Head”

28 Views3 Mins Read
Carla Franco Album Launch
April 18, 2026

Carla Franco Album Launch: 25 April 2026

11 Views3 Mins Read
GAZ
April 17, 2026

GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”

4 Mins Read
BYD Atto 8
April 16, 2026

BYD Launches All-New Atto 8 in South Africa

33 Views3 Mins Read
NetfloristOfferforge
"Featured" Artikels
Swaziland
February 3, 2024

Eswatini (Swaziland): 12 Interesting Facts You Didn’t Know

3 Mins Read
Windhoek: 13 Interesting Facts You Might Not Know 1
October 9, 2025

Windhoek: 13 Interesting Facts You Might Not Know

3 Mins Read
The Offspring
March 30, 2025

The Offspring: 21 Interesting Facts You Might Not Know

8 Mins Read
Fight Club
October 17, 2024

Fight Club: 21 Interesting Facts You Might Not Know

7 Mins Read
Follow Us!
  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok
Recent Comments
  • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
  • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
  • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
  • David Devo Oosthuizen on Mark Haze Unveils New Piano-Powered Ballad: “Walked On By”
Subscribe to Our Newsletter

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
© 2026 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.