Home Tags Afrikaans

Tag: Afrikaans

Willim Welsyn - Die Saad Van Die Onkruid

Willim Welsyn Toor Met Collage Animasie Op Nuutste Musiekvideo

Afrikaanse rocker, liedjieskrywer en bekroonde podcaster Willim Welsyn is terug met ’n nuwe musiekvideo vir Die Saad Van Die Onkruid. Die liedjies is op sy 2018 SAMA-genomineerde rock...
Straatligkinders

Park Acoustics: ‘n Onderhoud met Bouwer Bosch van Straatligkinders

Straatligkinders is een van groepe wat die naweek optree by die eerste edisie van Park Acoustics vir 2019. Die groep (wat hul oorsprong gehad het in...
Asemrowers

“Asemrowers”: Die Asemrowende nuwe Bittereinder musiekvideo

Vanoggend het Bittereinder 'n musiekvideo uitgereik vir hulle nuwe enkelsnit "Asemrowers". Hierdie visuele meesterstuk is die handewerk van Louis Minnaar. Dis die perfekte manier...
Francois Van Coke - Die Van Coke Show

Die Van Coke Show: Vol ou en nuwe Afrikaanse treffers

Francois van Coke het op 8 Oktober 2019 sy eie TV program op kykNET afgeskop. Die program staan bekend as Die Van Coke Show. Die...
Jack Parow - World Eye Photography

Jack Parow reik “Bang Babbelas” music video uit

Jack Parow hoop om met sy nuwe musiekvideo vir "Bang Babbelas" ‘n bietjie humor te sprinkel op die laaste twee maande van die jaar....
Fokofpolisiekar - Droom Hoog

Fokofpolisiekar: Droom Hoog, Fokof Lager Bokse en Fotografie Uitstalling

Fokofpolisiekar se nuwe 5-snit kortspeler, Droom Hoog, bied alles wat jy verwag van hulle musiek, maar dit sal hulle ondersteuners lekker verras. Dit is...
Willim Welsyn

Willim Welsyn: Terug met ’n video, podcast-episodes & nog meer

Dit was 'n warrelwind van 'n jaar vir Willim Welsyn. Die gewilde Suid-Afrikaanse rocker en liedjieskrywer het onlangs 'bekroonde podcaster' by sy vinnig-groeiende CV gevoeg.  Hy het 'n...
Francois van Coke en Vriende - Henry Engelbrecht

Resensie: Francois van Coke en Vriende by Sun Arena

Francois van Coke en Vriende is oor die naweek gehou by die Sun Arena (by Times Square Casino in Pretoria). Dit was 'n amazing...
Francois van Coke & Vriende

Francois van Coke & Vriende by Sun Arena: 4 redes hoekom ek uitsien

Francois van Coke & Vriende gebeur die naweek by Sun Arena by Time Square Casino in Pretoria en dit beloof om 'n moerse jol...
Spoegwolf

‘n Onderhoud met Spoegwolf

Spoegwolf is een van die groepe wat die naweek optree by Park Acoustics in Pretoria. Die groep (wat gevorm is in die Paarl in...
Wolf De Jager - Tyd om Eerlik Te Wees

“Die tragiese saak van Pamina Vermaak” Temalied uitgereik

Annie Klopper se roman Die tragiese saak van Pamina Vermaak is nou landswyd beskikbaar en Wolf De Jager het 'n temalied uitgereik daarvoor. Hoe...
Liefde By Die 2018 Crowd

Resensie: Liefde by die Dam 2018 by Emmerentia Dam

Dis nie gereeld dat dié Pretoria meisie buite die 012 venture nie. En nog minder gereeld dat mens al die pad Joburg toe sal...
Mystic Boer Brandewyn

Mystic Boer Brandewyn: Valiant Swart vertel ons meer

Valiant Swart, die original "Mystic Boer", het 'n ruk gelede sy eie brandewyn geloods. Ek het bietjie met hom daaroor gesels. Mystic Boer brandewyn het...
Francois van Coke - En Vriende EP

Francois van Coke stel “Ek Lewe, ek belowe” musiekvideo vry

Francois van Coke het vandag die "Ek lewe, ek belowe" musiekvideo vrygestel. Jaco S. Venter (bekend as fotograaf en Fokofpolisiekar se tromspeler) het ‘n...

Like / Follow Running Wolf's Rant

2,531FansLike
1,791FollowersFollow
1,555FollowersFollow
1,118FollowersFollow
6SubscribersSubscribe

Featured

Popular

Kief Photos

Interesting Stuff

Funny Stuff

Share via