Browsing: Music Videos

Anrich - Ek Onthou

Anrich se nuwe liedjie “Ek Onthou” bring hom terug na sy alternatiewe wortels met eerlike lirieke en groot melodieë wat sy oorspronklike inspirasie weerspieël.

Donkerbaai

Johannesburgse Indie-groep Donkerbaai reik hul nuwe snit “Net Ek en Jy” uit, ‘n liedjie wat liefde en rustigheid vashou en luisteraars uitnooi om van die alledaagse gejaag te ontsnap.

Sasha Burn

South African singer-songwriter Sasha Burn releases “Mirror,” a vulnerable anthem about manipulation and gaslighting that blends heartfelt lyrics with an uplifting, bouncy beat.