Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Ricus en Liza Nel Reik “Ek Het Nie” Uit

Ricus en Liza Nel Reik “Ek Het Nie” Uit

Blitsoorsig: Ricus en Liza Nel het vir die eerste keer saam 'n enkelsnit getiteld "Ek Het Nie" uitgebring. Die liedjie, deur Liza geskryf, vertel van liefde, verlies en verwerping. Dit dra 'n universele boodskap oor genesing wat tyd bring, en sal aanklank vind by iemand wat al verbreking of verlies beleef het. Die musiekvideo is eenvoudig gehou sodat die emosie en boodskap voorop staan.

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 20, 2026No Comments2 Mins Read Music Videos 12 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die man-en-vrou-sangpaar Ricus Nel en Liza Nel het vir die eerste keer kragte saamgespan om ‘n gesamentlike enkelsnit getiteld “Ek Het Nie” bekend te stel.

Die vrystelling is veel meer as net ‘n nuwe enkelsnit; dit is ‘n eerlike en emosionele verhaal wat handel oor liefde, verlies, verwerping en die genesing wat mettertyd kom.

Ricus en Liza Nel

Die liedjie is deur Liza Nel self geskryf en spruit uit ‘n baie persoonlike plek wat eens te seer was om oor te praat. Dit vertel die verhaal van iemand wat geliefd en nodig was, maar wat uiteindelik gekies het om weg te stap.

Die paartjie verduidelik dat soos wat tyd verbygaan, daar egter ruimte vir vergifnis en genesing ontstaan, wat dit makliker maak om vorentoe te beweeg en die emosies in musiek om te sit.

NetfloristOfferforge

Ricus en Liza Nel het ‘n Universele Boodskap

Hoewel die enkelsnit uit ‘n spesifieke ervaring gebore is, dra dit ‘n universele boodskap wat aanklank sal vind by enigiemand wat al die teleurstelling van ‘n gebroke verhouding, ‘n verbrokkelde vriendskap of die verlies van ‘n familielid beleef het.

Die meegaande musiekvideo is doelbewus eenvoudig gehou sodat die raak emosie en die boodskap van die liedjie op die voorgrond kan bly, met die hoop dat luisteraars troos en herkenning in die musiek sal vind.

Kyk die video hier onder:

Jy kan die liedjie HIER stroom/aflaai.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”

    Ricus Nel
    Music Videos 22 Sep 2026
  • Gerald Clark Keer Terug Met “Soms wil ek huis toe kom”

    Gerald Clark
    Music Videos 20 Oct 2026
  • Appel en Ichnus vra ‘Jy Sallie?”

    Appel en Ichnus
    Music Videos 19 Oct 2026
  • Perry & Blackwell Drop Resilient Single: “Psych”

    Perry & Blackwell
    Music Videos 15 Oct 2026

Goeters Om Te Doen

  • Cape Town International Kite Festival 2026: All The Deets

    Cape Town International Kite Festival 2026: All The Deets 1
    Upcoming Events
  • Playtopia Festival: 3-5 December 2026

    Playtopia Festival Featured
    Upcoming Events

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Ek Het Nie Liza Nel Ricus Nel South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Neon Dreams & 4KORNERS
    Neon Dreams & 4KORNERS Reimagine “Sunday Morning”
    October 14, 2026
  • Southern Wild Band
    Southern Wild Drops New Single: “Right On Time”
    October 12, 2026
  • Amy Tjasink Returns Home in "Valley Girl" Video 2
    Amy Tjasink Returns Home in “Valley Girl” Video
    October 12, 2026
  • Chantal Stanfield - My Favourite Ice Cream
    Chantal Stanfield Serves Up Her Favourite Ice Cream
    October 9, 2026
  • The Medicine Dolls
    The Medicine Dolls Release Furious Track: “Twisted By Sound”
    October 9, 2026
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 3
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,350
Rock 622
Useful Tips 567
Afrikaans 530
Cape Town 348
USA 336
Pretoria 306
Johannesburg 295
Festivals 203
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.