Ricus en Liza Nel Reik “Ek Het Nie” UitOctober 20, 2026 Ricus en Liza Nel het saam die emosionele enkelsnit “Ek Het Nie” geskryf, wat handel oor liefde, verlies en genesing.
Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”September 22, 2026 Ricus Nel se nuwe enkelsnit “Roer My” is ‘n lighartige, humor-gevulde liedjie wat geskryf is deur bekroonde liedjieskrywer Appel.