Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Sakkie & Francois Van Coke Reik “Hey Jy” Uit

Sakkie & Francois Van Coke Reik “Hey Jy” Uit

Blitsoorsig: Francois van Coke stap buite sy gewone raamwerk met hierdie pop-geïnspireerde liedjie saam met Sakkie. Hunter Kennedy en Johnny de Ridder van Fokofpolisiekar het ook meegeskryf. Die twee kunstenaars het op humorvolle wyse verduidelik waarom hulle saamwerk, en nou kan jy die musiekvideo kyk en die liedjie stream.

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 17, 2023No Comments2 Mins Read Music Videos 95 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Hierdie opgewekte lied met ‘n positiewe boodskap, deur Sakkie en rocker Francois van Coke, sal jou uit jou stoel lig en herhinner oor wat regtig belangrik is: om mekaar lief te hê en te respekteer.

Met hierdie liedjie stap Francois buite sy gewone raamwerk; ‘n bietjie meer na die pop kant toe sonder om dít op te offer wat hom kenmerkend maak.

Sakkie en Francois Van Coke - Hey Jy

Francois Van Coke gee ons sy oorspronklike indrukke

“Toe Sakkie my genader het om deel te wees van hierdie song, het ek dadelik gehou van wat ek gehoor het.”

Fokofpolisiekar groepslede, Hunter Kennedy en Johnny de Ridder, het saam geskryf aan hierdie liedjie.

NetfloristOfferforge

Sakkie & Franocois van Coke - Hey Jy_1 copy

Op verdere navraag oor hoekom hulle saam ‘n liedjie wou opneem, was daar nie ‘n reguit antwoord te kry nie

“Francois van Coke is die coolste ou in die wêreld en ek wou net in sy teenwoordigheid wees en ruik hoe hy ruik.” vertel Sakkie

“Sakkie lyk ook baie cool op foto’s en ek wou deel is sy glorie.” vertel Francois Van Coke

Kyk die musiekvideo vir “Hey Jy” hier onder:

YouTube video player

Jy kan “Hey Jy” HIER stroom / aflaai.

NetfloristOfferforge

Wie is Sakkie? (Geskryf deur Hunter Kennedy)

Sakkie is van Stilbaai af. Hy werk in konstruksie en ontwikkel groener boumateriaal. Wanneer hy nie mense se huise bou nie, bou hy aan sy eie drome om ‘n space ninja te wees en neem ook graag songs op saam met sy vriende. Hy is hier vir ‘n goeie tyd en ‘n lang tyd. ‘n Lang goeie tyd. Hy het al ‘n liedjie saam met Die Heuwels Fantasties, “Days are Dark”, uitgereik en het ‘n kortspeler oppad.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit

    Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Music Videos 28 Aug 2026
  • “Bangkinders”, Francois van Coke se Nuwe Punk Snit Is Hier

    Bangkinders - Francois Van Coke
    Music Videos 31 Jul 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

    VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1
    Music News 6 Jul 2026
  • Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet

    Francois Van Coke & Vriende 2025
    Upcoming Events 3 Jun 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Francois van Coke Hey Jy Pop Sakkie South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,294
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 516
USA 336
Cape Town 336
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.