Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Francois Van Coke & Ryno Velvet Stel “Aande” Video Vry

Francois Van Coke & Ryno Velvet Stel “Aande” Video Vry

Blitsoorsig: Francois van Coke en Ryno Velvet het saamwerk aan "Aande", 'n partytjielied wat reeds vas sit op repeat. Dit is die tweede enkel voor sy nuwe album Die Ruimte in Maart 2025. Die musiekvideo is nou uit, en Francois gee jou kans om 'n gratis akoestiese vertoning te wen deur die lied se koor op sosiale media te sing terwyl jy Jägermeister geniet.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 12, 2024No Comments2 Mins Read Music Videos 67 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Francois van Coke en Ryno Velvet sorg vir ‘n lekker somer saamsing lied wat reeds vas sit op repeat soos die strome loop.

“Aande” is die tweede enkelsnit naas “Victor Ludorum” wat Francois vrystel voordat sy vyfde vollengte solo album, Die Ruimte bekend gestel word op 20 Maart 2025. Die musiekvideo vir hierdie nuwe treffer is ook nou uit.

Francois Van Coke & Ryno Velvet

“Aande is ‘n partytjielied en ‘n ode aan die nag terwyl ons die huidige stand van ons samelewing betreur.” sê Francois van Coke. “Ek ken vir Ryno Velvet al lank, maar ons het mekaar beter leer ken tydens ‘n toer na die UAE saam met Fokofpolisiekar in Mei hierdie jaar.”

“Hy was my gunsteling toertjom. Op ‘n toerbus êrens in die woestyn het hy vir my die koor van ‘n song gesing.” vertel hy.

NetfloristOfferforge

“Hy het gedink dit pas nie regtig in as ‘n Ryno Velvet song nie, maar die koor het my dadelik hooked gehad. Binne die eerste luister het ek vir hom gesê ek soek daai tune. Ons het ‘n sessie saam met Richard Onraet (Die Gevaar) by Van Coke Studios gehad, die song bietjie herwerk en dit het “Aande” geword.” sê Francois Van Coke.

“Dis een van die mees verslawende songs wat my ore al ooit gehoor het.” vertel Ryno Velvet.

“Aande” se musiekvideo is by Lucky Rodrigo in Pretoria verfilm deur ETG Creative.

YouTube video player

Hier is jou kans om ‘n gratis Francois Van Coke akoestiese vertoning te wen!

Francois roep eienaars, bestuurders, kelners en kliënte van vermaaklikheidsplekke regoor die land om videos te plaas op sosiale media waar hulle die koor van AANDE saam sing terwyl julle yskoue shots Jägermeister geniet.

NetfloristOfferforge

Om ‘n GRATIS akoestiese vertoning  te wen, moet mense Francois van Coke, Jägermeister en die vermaaklikheidsplek op sosiale media tag en hierdie hutsmerke gebruik: #aandefreeshow #JägermeisterSA #BestNights.

Inskrywings sluit 24 Januarie 2025 en die wenner word op 27 Januarie 2025 aangekondig.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Ryno Velvet Reik “Volkswagen Bussie” Uit

    Ryno Velvet
    Music News 27 May 2023
  • Velvetblohm (Jan Blohm & Ryno Velvet) reik debuutalbum uit

    Velvetblohm
    Music News 11 Nov 2022
  • Velvetblohm reik “Tussen Die Lyne” Uit

    Velvetblohm
    Music Videos 27 May 2022
  • Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit

    Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Music Videos 28 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Francois van Coke Ryno Velvet
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,290
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 515
USA 336
Cape Town 335
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.