Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”September 6, 20269 Views Winter Hotel se nuwe enkelsnit “Koffiewinkel” vertel van twee mense wat mekaar in ‘n koffiewinkel ontmoet en die eerste vonke van liefde ervaar.
Winter Hotel Open Sy Deure Met “Heuning”August 5, 202679 Views Ná die ongekende sukses van “Toelaat,” slaan Bernice West en Droomsindroom ’n splinternuwe kreatiewe rigting in met die bekendstelling van Winter Hotel – ’n musiekprojek wat veel meer as net…