Browsing: Ek Onthou

Anrich - Ek Onthou

Anrich se nuwe liedjie “Ek Onthou” bring hom terug na sy alternatiewe wortels met eerlike lirieke en groot melodieë wat sy oorspronklike inspirasie weerspieël.