Eksie Perfeksie vra: “Kan jy vriende bly met jou ekse?”July 26, 2024 Showmax se nuwe komedie Eksie Perfeksie begin op 9 Augustus stroom, met Pietie Beyers en Emma van Heyn in die hoofrolle van ‘n man wat ontdek dat sy meisie nog bevriend is met al haar ekse.