David Kramer Reik Liedjie Uit Vir Eseltjiesrus se DonkiesMay 9, 202257 Views David Kramer het ‘n spesiale liedjie vir Eseltjiesrus se donkies geskryf om bewustheid te skep van hierdie hardwerkende diere se lot.