Thys Nortjé Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hoe Mooi”January 30, 202687 Views Thys Nortjé se nuwe liedjie “Hoe Mooi” vang die gevoel van skoonheid en alleenheid, gebore uit ‘n padreis wat in ure geskryf is.