Nuwe Jan Bloukaas Dokkie Tref ‘n Teer SnaarOctober 12, 20261 Views ‘n Nuwe dokumentêr oor Jan Bloukaas se lewe en sy album “God Kan” is op YouTube op 7 Oktober vrygestel en het alreeds duisende kyke gekry.