Jan Rhaap Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Miena”January 31, 2026120 Views Jan Rhaap se nuwe enkelsnit “Miena” is ‘n warm liedjie oor veiligheid en liefde wat uit ‘n diep persoonlike plek ontstaan, maar betekenis het vir almal.